tshwane cape town pe durban london

Tuisblad
Engels


Ons Droom
Ons Passies
Ons Waardes
Feesdienste
Aanbidding
Wat ons glo
Kleingroepe
Word 'n vennoot
Kontak ons

JONG VOLWASSENES

“Young Adult Ministry” of te wel YAM is ’n bediening wat gerig is op jong mense tussen die ouderdomme 20 en 35 wat nog nie kinders het nie.

Die “mekaar” begrip is kern tot YAM, waar jong mense “mekaar” geniet op sosiale vlak, “mekaar” ondersteun op emosionele vlak, “mekaar” challenge op intelektuele vlak en “mekaar” help groei op geestelike vlak. Jong mense word betrek in weeklikse kleingroepe en gereelde sosiale aktiwiteite vind plaas. Daar is 'n YAM kamp beplan vir September 2005.

We want to see Tshwane transformed to a place where Christ rules.






Vir meer inligting omtrent jong volwassenes in jou omgewing kontak gerus jou naaste Doxa Deo kampus.

Tswhane
Tel
E-Pos
012 362 1396
012 991 3883
012 548 3744
012 665-5414
012 322 9696
012 253 1366
Kaapstad
021 9871275
Port Elizabeth
041 586 3746
041 360 8941
Middestad Kampus
041 586 3746
Durban
031 701 7807/8

Londen

+44(0)845 257 9601
 
Kinders Tieners Studente Jong Volwassenes Kleingroep Sakelui
Manne Vroue Enkellopendes Seniors Versorging Opleiding

DoxaDeo.co.za © 2006