Kinders
is vir ons belangrik! By alle Doxa Deo kampusse word daar voorsiening
gemaak vir kinderbediening tydens oggend Feesdienste. Kinders
word in aparte lokale deur opgeleide personeel op hulle vlak bedien.
Alle
fasiliteite beskik ook oor toegeruste, “Moederskamers / Babakamers”,
waar ouers hulle kinders kan versorg tydens feesdienste. Vir meer
inligting rakende spesifieke kampusse se kinderbediening, gaan
gerus na die betrokke kampus se kinderbedieningbladsy.
Ons
doel is om ‘n kinderbediening te vestig waar daar nie net Bybelse
informasie gedeel word nie, maar waar koninkryksbeginsel lewendig
gemaak word in hulle harte. Deur dit te bewerkstellig help ons
kinders om ‘n stad te verander na ‘n plek waar God regeer.
Ons
wil graag ouers ondersteun in hulle verantwoordelikheid om ‘n
geestelike fondasie te vestig, binne God se tyd, wat sal bydrae
tot ‘n volgehoue verhouding met God deur Jesus Christus.
Ons
bediening na kinders tydens ons oggenddienste by elke kampus is
een van die opwindendste bedieninge in Doxa Deo.
Vir
meer inligting omtrent kinderbediening in jou omgewing kontak
gerus jou naaste Doxa Deo kampus.
Tswhane |
Tel |
E-Pos |
|
012
362 1396
|
|
|
012
991 3883
|
|
|
012
548 3744 |
|
|
012
665-5414 |
|
|
012
322 9696
|
|
|
012
253 1366 |
|
Kaapstad |
|
|
|
021
9871275 |
|
Port
Elizabeth |
|
|
|
041
586 3746 |
|
|
041
360 8941
|
|
Middestad
Kampus |
041
586 3746 |
|
Durban |
|
|
|
031
701 7807/8
|
|
Londen |
|
|
|
+44(0)845
257 9601 |
|
|
|