Kleingroepe
Afgesien
van 'n verhouding met God, is die grootste behoefte van die mensdom
om in egte en betekenisvolle verhoudings met ander mense te staan.
Ten
einde ‘n gemeenskap van gelowiges te bou, word mense by ons kampusse
in kleiner, informele groepe bedien waar vriendskappe en verhoudings
kan floreer!
Die
volgende kleingroepe funksioneer binne die Doxa Deo raamwerk:
-
Sel
-
Dissipelskap
-
Belange
-
Bediening
-
Ondersteuning
-
Uitreik
- Leierskap
Hierdie
kleingroepe kan 'n groot verskil in jou geestelike lewe maak.
In hierdie groepe is mense, wat jou graag hulle vriend sou wou
noem! Vir meer inligting omtrent groepe in jou omgewing kontak
gerus jou naaste Doxa Deo kampus. |