MANNEBEDIENING
Die
mannebediening in Doxa Deo is baie dinamies en bied verskeie geleenthede
vir alle manne om betrokke te raak.
Dan
is daar ook manne celebrations deur die jaar waar die manne op ‘n Vrydagaand
saamtrek. Twee manne etes vind plaas gedurende Mei en Oktober op ‘n
Maandag tussen 17:00 en 19:00 waar spesiale sprekers ons toespreek.
Vir die pa’s het ons ‘n pa-en-seun avontuurnaweek, wat plaasvind gedurende
die September skoolvakansie. |