DIE
DOXA DEO DROOM
Touching
Cities, Changing Nations
A.
VISIE
Doxa
Deo, sal streef om 12 strategiese, internasionale stede te transformeer
om sodoende nasies te beïnvloed met die fokus op: stadsbereiking
en -transformasie
B.
MISSIE
Doxa
Deo is ‘n kerk met ‘n stadstransformasie strategie wat
beoog om die Koninkryk van God in elke faset van die samelewing te
vestig. Kampusse is die primêre voertuig wat prosesse en bedieninge
fasiliteer om die stad te transformeer. Dit word gedoen deur die potensiaalontwikkeling
van mense binne die stad om die volgende te leef:
|