SAKELUIBEDIENING
Die
bediening aan ons sakemense het ten doel om ondersteuning te bied op
sekulêre
en veral geestelike gebied. Ons wil ‘n kultuur van integriteit onder
al ons sakelui bevorder. Met die verspreiding van ‘n besigheidsgids
moedig ons ook, ons mense aan om Christen sakeondernemings te ondersteun.
Ons
bied ‘n aantal sake-ontbyte aan gedurende die jaar asook die suksesvolle,
Crown Finansiële kursus aan, wat mense inbind in die Bybelse beginsels
van finansiële bestuur. Sakemense kom ook gereeld weekliks in kleiner
groepies bymekaar vir geestelike ondersteuning en inspraak.
|