|
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
STUDENTEBEDIENING “Genesis is die studentebediening van Doxa Deo waar talle studente geleentheid kry om hulleself te wees en studentwees saam met ander te kan geniet. Die studentebediening fokus sterk op changeroom-bediening (kleingroepe) waar studente in hul verhouding met God kan groei en ook mekaar kan help om die uitdagings van die lewe deur te stoei. Ons wil studente help om hul lewe op die regte fondasies te bou en sodoende 'n impak te kan maak op ons stad. Ons kom Sondagaande om 8 voor 8 by Brooklyn Kampus bymekaar om saam te “celebrate” wat die Here doen. As
jy belangstel om in 'n changeroom in te skakel, kontak gerus Genesis
se kantoor by Indien jy enige inligting oor ons jaarlange voltydse potensiaalontwikkelingskursus, Metamorpho, wil hê, Click Here.” |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
DoxaDeo.co.za © 2006