tshwane cape town pe durban london

Tuisblad
Engels


Ons Droom
Ons Passies
Ons Waardes
Feesdienste
Aanbidding
Wat ons glo
Kleingroepe
Word 'n vennoot
Kontak ons

VROUE

In haar uniekheid en mooiheid as vrou voeg sy nie net waarde toe tot haar huis nie maar ook tot die kerk en die gemeenskap. Die visie is om elke vrou te help groei tot die uitsonderlike mens, wat die Here bedoel het, sy moet wees.

Weeklikse selgroepe vir vroue vind in baie huise plaas. Bybelstudies en vroueaande waar ons vroue deur bekende sprekers toegespreek word sorg vir verdere geestelike ondersteuning. Verskeie kampusse bied ook 'n vroue kamp aan deur die jaar waar vroue kan gaan herlaai en rus vind by Hom.

 






Vir meer inligting omtrent vroue bediening in jou omgewing kontak gerus jou naaste Doxa Deo kampus.

Tswhane
Tel
E-Pos
012 362 1396
012 991 3883
012 548 3744
012 665-5414
012 322 9696
012 253 1366
Kaapstad
021 9871275
Port Elizabet
041 586 3746
041 360 8941
Middestad Kampus
041 586 3746
Durban
031 701 7807/8

Londen

+44(0)845 257 9601
 
Kinders Tieners Studente Jong Volwassenes Kleingroep Sakelui
Manne Vroue Enkellopendes Seniors Versorging Opleiding

DoxaDeo.co.za © 2006