MY GELOOFSBELOFTE

 

 

Kode tipes vir elektroniese betalling wat ons help om die fondse korrek te allokeer:

Kampusse: BK - Brooklyn; OK - Oos; ICC - Inner City; MK - Midstream; NK - Noord; HK - Hartbeespoort

HS: HOEKSTEEN

voorbeeld: beskrywing op begunstigde se bankstaat:

NK (Jou kampus se afkorting) HS (hoeksteen afkorting) + Jou Naam

Bank: ABSA Bank

Rekening naam: Doxa Deo

Rekening no.: 712293047

Rekening tipe: Tjek, Takkode: 632 005

 

"Click" hier onder op die debietorder om dit uit te print.

 



“Maar nou, let op wat van vandag af en verder sal gebeur, van die dag waarop die fondamente van die tempel van die Here gelê is.
Let op! …….. maar van nou af sal Ek voorspoed gee!”

Hag 2:18 , 19


"Ek sal My na julle wend en julle vrugbaar maak en julle vermenigvuldig;……. die oue sal plek maak vir die nuwe. En Ek sal in jul midde wandel en vir julle 'n God wees, en julle sal vir My 'n volk wees.”

Lev 26:9 - 12