PADKAART

Doxa Deo Oos Kampus (hoek van Atterbury en Olympusstraat)
PADAANWYSINGS NA OOS KAMPUS
Ons is op die hoek van Atterbury en Olympusstraat Faerie Glen, Pretoria-Oos.
As jy met die N1 van Johannesburg af kom, vat jy die Atterbury afrit en draai regs in Atterbury in. Ry reguit aan met Atterbury oor Hans Strydom. Ry oor een verkkerslig tot by die vierrigting stop waar Olympus kruis met Atterbury. Draai links, die Kampus sit op die hoek aan die linkerkant.

![]() |