Ons Studente het sopas terug gekom van Die Fanie Bota af.
Die “Fanie” is ‘n staproete in Mpumalanga wat geleë is tussen Sabie en Graskop. Die roete is ongeveer 56km lank en word oor vier dae gestap, waar die langste dag 17 km is. Hier kom jy regtig weg van die stadslewe af en sien jy van die mooiste natuurskoon in ons land. Die Fanie Botha gaan jou wys waarvan jy gemaak is! Hy gaan jou uithouvermoë toets en gaan sorg dat jy die belangrikheid van jou medestudente, die grootheid

Dit is nou vakansie vir ons student so julle moet dit baie geniet.


Kontak ons hoofkantoor by 012 333 5246 vir  meer inligting.

 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 




KORT

 

JY

 

AANWYSINGS?

 

KLIEK HIER