FINANSIES

 

Die kostes vir Metamorpho 2010 beloop R 19 500, dit sluit al die ekskursies in behalwe die afsluitings kamp wat ons as 'n spaar projek hardloop deur die jaar.


Die betaling bestaan uit 'n deposito van R2 500 en 10 maande paaiemente van R1 700 per maand. Die deposito is om die student se plek in die kursus te verseker, dit moet betaal word binne die twee weke na die student se keuring.

Kommunes kostes   wissel  tussen R1 500 – R1 700 per maand afhangende van hoeveelheid mense in die kamer. Dit is vir 12 maande en hulle mag ook vir 12 maande in die huis bly  volgens die kontrak. Kommune kostes is nie ingesluit by kursus kostes.

Ons verkies dat die betaling geskied met debiet order.

 

 

 

 

 

 

 


METAMORPHO

 

KAMPE?

 

vind meer uit...


 

KLIEK HIER