Kinders


ONS VISIE

Om kinders te bereik en toe te rus om ons stad en nasies te verander na ‘n plek waar God regeer!

Ons is hier om kinders te bedien en te begelei in die ontdekking van wie hulle in Christus is. Ons droom is om kinders te help om hul gawes en bedieninge te ontdek en dit so uit te leef dat hulle werklik ‘n impak in die gemeenskap en die koninkryk te maak.

“And whoever receives and acceptes and welcomes one little child like this for My sake and in My Name receives and accepts and welcomes Me.” Matthew 18:5

 

Vir enige navrae kontak vir
Lorraine du Toit by 073 888 3844

 

Tuisblad






tshwane cape town pe durban london