As jy in ‘n kleingroep betrokke wil raak of as jy meer inligting oor kleingroepe in ons gemeente wil hê, kan jy gerus ons bediendingskantoor by 021 987 1275 skakel.