Manne


A GOD DRIVEN PURPOSE PLACED IN THE HEARTS OF GOD FAVOURED MEN,
PROPELLS A GENERATION TO GODLINESS!!

Die Here is oral besig om in mans se harte te werk om weer hul Godgegewe plek in die samelewing in the neem.

Die doel van ons mannebediening is om manne by te staan deur die skep van ondersteunings-raamwerke waarin ons openlik kan praat en mekaar kan inspireer om God se totale wil in ons lewens te soek.

Doxa Deo se droom, om stede te sien verander na plekke waar God regeer, moet begin in die kern van die gesin waar die man sy plek moet terugneem. Die man bepaal die vlak van geestelike groei en onwikkeling van sy hele gesin.

 

Tuisblad






tshwane cape town pe durban london