Seniors
SENIORS
Ons seniorbediening is vir persone van 60 jaar en ouer. Deur die jaar bied ons geleenthede aan waar die seniors sosiaal kan verkeer binne en buite die gemeente.
Vir meer inligting, kontak gerus die kantoor by (021) 9871275