'n Generasie met fondasie 

Ons maak tyd om uit te vind wie ons is, hoekom ons hier is en waarheen ons oppad is.  Ons dink nie ons het al die antwoorde nie maar 'n Fusion proses mag jou dalk net verbaas met hoe naby jy werklik aan die waarheid kan kom.

Daar is geen einde aan idees waar Fusion is nie. As ons dit kan uitdink, kan ons dit doen ook.  Ons pak elke jaar strategies aan met hope idees soos Dramas, Uitreike, "Party's", Kleingroepe, Gemeenskapsuitreike, Gebedsaksies en vele meer.

Ons kom elke Vrydagaand gedurende skoolkwartale om 19:00 by Doxa Deo Langeberg Kampus bymekaar.  Skakel André Burger (082 686 4444) indien jy meer wil weet.

Sien jou daar!!






SIEN JOU DAAR!

Tuisblad






tshwane cape town pe durban london