Doxa Deo Pinetown Kampus | Durban Doxa Deo | Dinamiese Christen Gemeente Pinetown | Verander Durban vir Jesus | Durban for Jesus | Pinetown Christian Church | Relationship with God | Die Bybel Woord van God | Jesus Christus Verlosser

 

Wat is 'n kleingroep?


Kleingroepe is meer as net Sondag feesdienste.  Kleingroepe bring mense bymekaar en maak hulle deel van 'n gemeenskap van gelowiges.  Kleingroepe is weeklikse geleenthede waarin kwaliteit verhoudings, bedienings vrymoedigheid en effektiewe uitreiking gekweek word.

Kleingroepe word opgemaak deur volwassenes van alle ouderdomme, vlakke van die lewe en geestelike volwassenheid, wat saam deelneem in gebed, Bybel studie en verantwoordbaarheid.   Deur groeplewe kry mense die geleentheid om waarheid met lewe te verbind. 

 

Besoek ons Kleingroepe Blog

 
http://doxadeopinetown.blogspot.com/

 

Wanner en hoe gebeur dit?


Kleingroepe kom gewoonlik weekliks in klein informele byeenkomste in huise regoor die groter Durban area bymekaar , waar daar saamgebid word, God se Woord bestudeer word en waar mense leer hoe om Bybelse beginsels in hul lewens toe te pas.  Dit bied ‘n warm en vriendelike omgewing waar ware en ondersteunende vriende blom.

Kleingroepe is ‘n plek van versorging en uitreiking.  Die fokus van kleingroepe is om verhouding te bou, passie te deel en gesamentlik ons lewens te gee vir die verandering van hierdie stad na ‘n plek waar Christus regeer.

Deur by ‘n kleingroep naby jou betrokke te raak, raak jy ook integraal deel van die Doxa Deo Pinetown Kampus se droom vir hierdie stad.  Ons sien ons kleingroepe as die kern van die kampus van waaruit betrokkenheid en geestelike groei sterk na vore kom.

Selgroepe


Selgroepe is een van sewe kleingroepe waarby mense betrokke kan raak. Met enkele uitsonderings vind selgroepe hoofsaaklik gedurende die week op Woensdag-aande plaas en kan mense op grond van voorkeur en gesinstruktuur daarby betrokke raak.

Ek stel belang - Wat doen ek nou?

Om by 'n kleingroep in te skakel, kontak :

Gary Kelly
– 082 375 6543 of (031) 701 7807/8.
E-pos ons by gary@doxadeo.co.za
Kom skakel in by ons Kleingroep bord agter in die saal.

Verskaf ons met al jou relevante besonderhede en 'n kleingroep leier sal jou skakel.

Gary & Hanelie Kelly
Kleingroep Koordineerdes
Sel: 0823756543 of (031) 701 7807/8
gary@doxadeo.co.za

 


Fanie & Erna vd Westhuizen
Area Herders
Pinetown, Ashley, Pinelands
0832253766

Mike & Michele van Rooyen
Area Herders
Cowies Hill, Besigheids Selle
0824146205

Alfie & Petro Botha
Volwasse Selgroep
Malvern
0823719182

Gary & Hanelie Kelly
Senior Selgroep
Pinetown

Sel: 0823756543
 

Marthinus & Bianca Steffen
Area Herders
Upper Highway
0834535127

Bernadette Otto
Studente Selgroep
Pinetown

0829224655

Marais & Annemarie Cornelius
Volwasse Selgroep
Northdene/Escombe
0828588600

Deon & Annemarie vd Merwe
Volwasse Selgroep
Upper HighwayighwayHig
0823774330
 

Riaan & Ella Potgieter
Volwasse Selgroep
New Germany
083
373 3685

Francois & Marinda Van Rooyen
Volwasse Selgroep
Drummond Gebied
0832282120

Barendo & Lene Venter
Volwasse Selgroep
Westville
0832252306

Rita Le Roux
Enkellopendes
Queensburg
0823217044
 

Patsy Scheepers
Enkellopendes
Ashley
0824106220

Carlo & Hester Shields
Huweliks proses
0828280822

 


 
Jong Volwassenes

Tobie & Janine Joubert
Jong Volwassenes
Malvern/Queensborough
0826554067

Dewalt Smith & Cherise Theron
Jong Volwassenes
Pinetown
0837447599

Alwyn & Margaux Kleinhans
Jong Volwassenes
Westville
0828280825

 

 

 

DOXA DEO PINETOWN KAMPUS - 56 Marialhill weg Pinetown - Tel: 031 701 7807/8 of 031 701 6871 Fax: 031 702 6029
ROADMAP  |  PADKAART

 

Doxa Deo Pinetown Kampus | Durban Doxa Deo | Dinamiese Christen Gemeente Pinetown | Verander Durban vir Jesus | Durban for Jesus | Pinetown Christian Church | Relationship with God | Die Bybel Woord van God | Jesus Christus Verlosser