Doxa Deo Port Elizabeth Kinderbediening
J-Zone:
Reaching
the next generation.
J-Zone
is waar ons kinders geestelik gevorm en van Jesus geleer
word. Daarom is dit vir ons belangrik dat hierdie bediening
effektief & relevant is.
Ons wil ‘n generasie groot maak wat in verhouding
met God wil staan.
J-Zone vind elke Sondag tydens oggendfeesdienste plaas.
Peuters, Kleuters, Juniors en Seniors.
Kontak:
Adeel van der Bergh: 082 713 1744
Ryno vd Berg nr: 083 689 6346 email rynovd@doxadeo.co.za |