Fusion is 'n relevante tienerbediening vir almal tussen 13 – 18 jaar.
Dit is ons droom om te sien dat tieners in verhouding met God sal staan.
Die Tieners kom die volgende tye bymekaar:
WESKAMPUS Elke Dinsdag om 19:00
SUID KAMPUS Elke Woensdag om 19:00
By ons tiener-“events” sal jy die volgende kry:
G.I.G Groups – Grow in God:
Kleingroepe waar tieners ervarings met mekaar deel, waar jy geestelik groei.
Worship – Live Bands:
Ons het elke Dinsdag ‘n band!
Socials:
Maak nuwe vriende.
Vir meer info:
Kontak Gys by 083 690 8419 of
Llewellyn by 0722492793 |