tshwane cape town pe durban london

Tuisblad
Engels Wes






Ons vertrou die Here dat Port Elizabeth 'n plek sal wees waar God regeer. 'n Stad waar die koninkryk van God in elke faset van die gemeenskap sigbaar sal wees. Word deel van 'n stedelike transformasie proses waar kampusse (gemeentes) die primêre voertuig is wat bediening fasiliteer om die stad te transformeer.

Dienstye
Padkaart
08:00, 10:00 & 18:30 Sondae
 
 

DoxaDeo.co.za © 2004