Welkom by Doxa Deo Brooklyn Kampus
Brooklyn Kampus is ‘n gemeente waar Volwassenes, Young Adults, Studente, Tieners en Kinders met volle oorgawe ontdek wie God is en waaroor die lewe werklik gaan! Ons hou 4 dienste elke Sondag om 08:30, 10:15, 17:30,19:30 in Andersonstraat 112 Brooklyn. Kontak ons gerus by 012 362 1396 of bk@doxadeo.co.za vir enige navrae.

Om die tweede kwartaal toerustingsgeleenthede te sien – kliek hier
|