Tuisblad

 

Doxa Deo Brooklyn Kampus se enkellopende bediening is ‘n plek vir mense wat hulself na jare weer enkel vind, deel kan word van ‘n omgewing van versorging en fun.  Ons kom saam in weeklikse klein groepe vir versorging asook maandelikse byeenkomste waar ons sommer net lekker saam kuier of op die heerlikste avontuur uitstappies gaan of net lekker fun het.

Vir meer inligting skakel vir Daleen Beatty by 084 646 7661.