Welkom by AMAZING J-Zone

Ons doel is om 'n kinderbediening te vestig, waar daar nie net Bybelse informasie gedeel word nie, maar waar koninkryksbeginsels lewendig gemaak word in kinders se harte. Deur dit te bewekstellig, help ons, ons kinders om 'n stad te verander na 'n plek waar God regeer.

 

Kyk wat doen ons?

 

 

 

HOOGTEPUNTE VIR 2010

Van 3jr tot Gr 5 asook bediening na gestremde kinders

Elke Sondag 8:30 & 10:10

X-Factor

Kom neem elke Sondag deel aan die X-Factor en sien hoe jou X-perimente ‘n werklikheid word!

Ouerbelegging aand

20 April

“Waiting on God”  kamp vir Gr 4 & Gr 5

  5-6 Maart


Kidsgames

14-18 Junie

Lente fees – Ma en Dogteraand

10 Sept

Pa en best buddy sleepover

20-30 Okt

 


Kurrikulum

Hierdie jaar reis ons om die wereld en beleef God se grootheid en sy skepping.  Ons besoek verskeie lande en bid veral vir die kinders in hierdie lande.  Ons fokus ook op gemeenskapsprojekte. So J-zoner, moenie dit misloop.

 

 

 

 

 


 

Kontak Ons

WIL JY BETROKKE RAAK BY?

 

- Brooklyn Kampus Kinderhuis
- Shoshanguwe:
vigswesies / skole
- POPKids
- Ubabalo 2010 Soccer
- Kidzgames
- Ma & Baba Uitreik
- Book of Hope
- Personeel

 

Kontak Adri Stroebel
(sien kontak ons)