 |
Manne 5:55
Die Here het elke man uniek gemaak en het ‘n unieke journey vir elkeen. Manne 5:55 wil jou bemoedig om God se hart vir jou man wees verder te ken en te ontdek.
Ons begin weer Vrydag, 16 Julie 2010 met Manne 5:55!
Vir meer inligting kontak vir Louis Fourie by 012 362 1396 of louis.fourie@doxadeo.co.za.
|