Tuisblad


 

 


Die seniors by Brooklyn Kampus is van ons getroue en lojale steunpilare. Hulle geniet hul lewens en haal die mooi uit die lewe. Die seniorleierskap poog om na elke senior in die gemeente se fisiese en geestelike welstand om te sien. Kleingroepies, maandelikse byeenkomste, uitstappies en uitreike is maniere om mekaar met 'n geestelike strekking te bedien. Maak kontak en voel hoe jy deel word van en impak maak op 'n gemeenskap van mense... in jou ouderdom!

Skakel Antoinette Petzer 012 362 1396