’n Kursus wat bestaan uit 4 modules wat oor die verloop van die jaar aangebied word ... vir vroue wat ’n journey saam met God wil stap deur elke seisoen van die jaar. Maandae aande 18:30 en Dinsdae oggende 09:30. Inskrywings vir 2010 is nou oop!
Koste: Gratis
Ook groot vroue celebrations vir alle dames met ander woorde: Hierdie volgende belangrike geleenthede en datums inkom:
6 Mei BK Vroue konferensie
Augustus 14 POPUP Vroue ontbyt
September 10 se Woman of Celebration
1 November Dames aand
Koste: R40 – R50 per Celebration
Kontak: Schantal (schantal@doxadeo.co.za /
012 362 1396)
KONTAK BELINDA 083 449 6860 |