FUSION
WEEKLY

Gladiwhat? Friday the 23rd…Exited, geared up and ready to conquer the world the Harties Fusion Gladiator team & co. squeezed into a bus, pursuing yet another fusion title! On arrival it felt like home soil, already being the Fruitstock title holders andallandallandall! READ MORE!

Doxa Deo Harties se jeugbeweging was voorheen bekend as “The Crib”. “The Crib” het ontstaan deur ‘n paar vrywillige jongmense wat iets in hulle gemeenskap wou doen. Vir bietjie langer as twee jaar het “The Crib” bestaan, en eers nou onlangs in Maart is die naam verander na Fusion.

Al die ander kampusse in Doxa Deo Pretoria, nasionaal & internasionaal se jeugbewegings se naam is nou Fusion. Fusion Harties het op die 6e Mei sy eerste groot ‘Youth Event’ gehou,
waar sowat 450 tieners getrek is.

Die tema vir die aand was “Ignite the Light”, een van die chemise betekenisse van die woord fusion. Ons ervaar ‘n nuwe seisoen in Hartbeespoort, en dis so lekker om deel te kan wees van iets groots wat die Here onder die tieners van Harties en Brits doen. Ons hoop elkeen wat daar was se “light” is ge-“ignite” en dat hulle liggies heeltyd op “bright” sal wees.

Hier is ‘n paar pics van “the BIG what?”:


(2mg) | (6mg)

So lyk die Fusion Harties se leiers, en ook FUSEboks…!

Fusion Harties se ‘regular events’:

Woensdae aande Tiener-sel by die kampus @ 7pm
Sondae aande Tiener-diens @ 7pm

Enige navrae:
Tel: 012 253 2291 tussen 08:00 & 16:30.
E-mail: tinusj@doxadeo.co.za

Tuisblad






tshwane cape town pe durban london