Deur om te gee vir mense wat reeds afgetree het is dit ons droom by Noord Kampus om in alle opsigte ‘n hawe van vrede en rus te skep waarin ons senior vennote veilig en gelukkig sal wees.

Weeklikse kleingroepe op Dinsdae oggende om 10h00 by die Bedieningsentrum, sowel as spesiale geleenthede word gereël om vir hierdie groep vennote tuis te laat voel en die geleentheid te bied om nog steeds betrokke en aktief te bly in die Koninkryk.



Müller Crauwcamp – 083 301 2897
muller@doxadeo.co.za

 

Kliek hier vir ‘n padkaart na die Leierskapsentrum

 

 

Laai preke af | Dagstukkies | Doxa Deo Skool & College | Metamorpho | POPUP

Noord Kampus Home Page | Doxa Deo Home Page

Tshwane | Kaapstad | Port Elizabeth | Durban | London