J-Zone is die Kinderbediening van Doxa Deo en by Oos Kampus wil ons graag ‘n kinderbediening vestig waar kinders leer wat hulle passie en doel op aarde is, asook om hulle te begelei om hulle gawes te ontdek en te gebruik sodat hulle die stad kan verander na ‘n plek waar God regeer.
Bediening na kinders vind plaas in verskeie groepe tydens albei ons oggenddienste (08h00 & 10h00):
Kalantjies 2 - 3 jaar Lokaal 2 Bedieningsentrum
Kabouters 4 - 6 jaar Lokaal 1 Bedieningsentrum
Kids Graad 1 - 5 Mosaïeksaal
Ons gebruik kurrikulums wat spesiaal vir ons kinders geskryf is volgens die Doxa Deo Mandaat.
Tydens die aanddienste is daar toesig vir kinders 3 tot 10 jaar in Lokaal 1 - Bedieningsentrum.
Kliek op die volgende vir meer inligting:
1) Waardes - die volgende waardes is vir ons belangrik!
2) Passies - ons passies
3) Hoogtepunte
4) Kontak
Danie Venter
082 925 3582
012 991 3883
daniev@doxadeo.co.za
5) Fotos - Inwyding
|