Oos Kampus mannebediening sal die passie in jou losmaak om ‘n man van God te word in elke sfeer van jou lewe! Kom geniet lewendige lof en aanbidding en word deur relevante lering geïnspireer tot manlikheid. Word aangevuur deur die vriendelike atmosfeer van vriend- en kameraadskap soos wat ons saam reis om beter manne te word. Ons passie is om te sien dat elke man 'n vreeslose lewe leef en die wonderlike toekoms wat God vir jou het, aangryp!
Manne kleingroepe is 'n uitstekende geleentheid om met ander manne te connect . Word geïnspireer om 'n man van invloed te word! Kliek hier vir informasie oor kleingroepe.
Kontak:Jurie Kriel by 084 444 6789 |