Geleë in die hartjie van die Oostelike deel van Pretoria, bied Oos Kampus ‘n geestelike tuiste vir honderde inwoners in sy omgewing. Ons dienste word gekenmerk deur aanbiddingsbelewenisse, praktiese Bybelgebasseerde lering en kwaliteit kinderprogramme!
Doxa Deo is 'n multikampus bediening wat die droom nastreef om 12 stede te transformeer. ›› Lees meer... |
|
|
Ons sal bevoorreg wees om jou as ons gas te ontvang. Dit is ons begeerte dat jou besoek ‘n opwindende, vervullende en lewensveranderende belewenis sal wees!
Waar is ons geleë?
H/v Atterburyweg en Olympusstraat, Olympus, PTA ›› Padkaart
Dienstye:
08:00 & 10:00 – Oggend Feesdiens
18:00 – Aand Feesdiens |
|