Kinders


By J-zone wil ons Bybelverhale en Bybelse waarheid op kreatiewe wyse vir die kinders op hulle vlak aanbied sodat Koninkryks beginsels vasgemaak word in hulle harte en lewens.

Ons wil die kinders aanmoedig om ‘n verskil te maak daar waar hulle leef, beweeg, skoolgaan en sportbeoefen sodat hulle omgewing en stad kan verander na ‘n plek waar God regeer.

By J-zone bedien ons die kinders tydens ons feesdienste op Sondae om 08:15 & 10:00 .

Ons fasiliteer tans ses kinderkerke:
Peuters (2-3½)
Kleuters (3½-4)
Graad R
Graad 1-5
Glue (Gr. 6 & 7)


Vir meer inligting kontak ons by Doxa Deo Midstream Kampus:

Kontak: Suzanne Janeke
084 254 4434 of suzannej@doxadeo.co.za

TEMAS
Voorskool:
Jesus leer my…
Graad 1-5: Die Bybel, my groot skat    
Glue: Ek is, wat nou?!        
                       

 

 






tshwane cape town pe durban london